Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4499058196591,"title":"Emosies: 'n Verliefde Katjie","handle":"emosies-n-verliefde-katjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eDit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan?\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eDit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees!\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eOntspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_trigger\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-29T11:51:10+02:00","created_at":"2020-06-29T11:51:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Opvoedkundig"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31817303949423,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Audrey Bouquet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Emosies: 'n Verliefde Katjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":85,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446279","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies_VerliefdeKatjie.jpg?v=1593424303"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies_VerliefdeKatjie.jpg?v=1593424303","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6426908459119,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.837,"height":900,"width":753,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies_VerliefdeKatjie.jpg?v=1593424303"},"aspect_ratio":0.837,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies_VerliefdeKatjie.jpg?v=1593424303","width":753}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eDit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan?\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eDit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees!\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eOntspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_trigger\"\u003e\u003c\/div\u003e"}

Emosies: 'n Verliefde Katjie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Audrey Bouquet

Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan?
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees!
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...

Related Products