Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6982558187692,"title":"Erfenis van Liefde ('n Roman)","handle":"erfenis-van-liefde-n-roman","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDekades gelede was John en Elizabeth Baxter die hoofkarakters van ’n liefdesverhaal wat steeds ’n rol speel in die lewens van hul volwasse kinders en kleinkinders. Tog ken min van hulle die presiese details van daardie storie en die hartseer wat hulle bymekaar gebring het.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNou reeds op hoërskool moet Cole, Ashley Baxter Blake se oudste seun, ’n erfenisprojek doen vir sy Engelse klas. Hy besluit om sy oupa, John Baxter, te ondervra oor daardie liefdesverhaal van soveel jare gelede.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eJohn is aanvanklik huiwerig en onseker of hy die krag het vir die hartseer wat dit dalk kan meebring – veral aangesien hy intussen weer getroud is. Tog stem hy in en laat toe dat sy gedagtes na plekke gaan waar hy dit in dekades nie gewaag het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eTerselfdertyd verwerk die Baxters se familievriend Cody Coleman sy verbreekte verlowing met Andi Ellison. Hy is vasbeslote om aan te beweeg, maar ’n toevallige ontmoeting laat hom van plan verander. Kan Cody vir Andi oorreed om weer te probeer, of is dit tyd om finaal te groet?\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOf jy die Baxters vir die eerste keer leer ken, of hulle opnuut ontmoet, Erfenis van liefde sal jou hartsnare roer en jou herinner aan die impak wat ’n erfenis van liefde op ’n familie\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-09-22T09:26:02+02:00","created_at":"2021-09-22T09:26:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"","tags":["Christelik","Fiksie","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":18000,"compare_at_price_min":18000,"compare_at_price_max":18000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40596029046956,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen Kingsbury","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Erfenis van Liefde ('n Roman)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":480,"compare_at_price":18000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415337004","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErfenisvanLiefde.jpg?v=1632295563"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErfenisvanLiefde.jpg?v=1632295563","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":22652960047276,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.634,"height":3538,"width":2243,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErfenisvanLiefde.jpg?v=1632295563"},"aspect_ratio":0.634,"height":3538,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErfenisvanLiefde.jpg?v=1632295563","width":2243}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDekades gelede was John en Elizabeth Baxter die hoofkarakters van ’n liefdesverhaal wat steeds ’n rol speel in die lewens van hul volwasse kinders en kleinkinders. Tog ken min van hulle die presiese details van daardie storie en die hartseer wat hulle bymekaar gebring het.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNou reeds op hoërskool moet Cole, Ashley Baxter Blake se oudste seun, ’n erfenisprojek doen vir sy Engelse klas. Hy besluit om sy oupa, John Baxter, te ondervra oor daardie liefdesverhaal van soveel jare gelede.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eJohn is aanvanklik huiwerig en onseker of hy die krag het vir die hartseer wat dit dalk kan meebring – veral aangesien hy intussen weer getroud is. Tog stem hy in en laat toe dat sy gedagtes na plekke gaan waar hy dit in dekades nie gewaag het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eTerselfdertyd verwerk die Baxters se familievriend Cody Coleman sy verbreekte verlowing met Andi Ellison. Hy is vasbeslote om aan te beweeg, maar ’n toevallige ontmoeting laat hom van plan verander. Kan Cody vir Andi oorreed om weer te probeer, of is dit tyd om finaal te groet?\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOf jy die Baxters vir die eerste keer leer ken, of hulle opnuut ontmoet, Erfenis van liefde sal jou hartsnare roer en jou herinner aan die impak wat ’n erfenis van liefde op ’n familie\u003c\/p\u003e"}

Erfenis van Liefde ('n Roman)

Product Info
R 180.00
Maximum quantity available reached.
Author: Karen Kingsbury

Dekades gelede was John en Elizabeth Baxter die hoofkarakters van ’n liefdesverhaal wat steeds ’n rol speel in die lewens van hul volwasse kinders en kleinkinders. Tog ken min van hulle die presiese details van daardie storie en die hartseer wat hulle bymekaar gebring het.

 

Nou reeds op hoërskool moet Cole, Ashley Baxter Blake se oudste seun, ’n erfenisprojek doen vir sy Engelse klas. Hy besluit om sy oupa, John Baxter, te ondervra oor daardie liefdesverhaal van soveel jare gelede.

John is aanvanklik huiwerig en onseker of hy die krag het vir die hartseer wat dit dalk kan meebring – veral aangesien hy intussen weer getroud is. Tog stem hy in en laat toe dat sy gedagtes na plekke gaan waar hy dit in dekades nie gewaag het nie.

Terselfdertyd verwerk die Baxters se familievriend Cody Coleman sy verbreekte verlowing met Andi Ellison. Hy is vasbeslote om aan te beweeg, maar ’n toevallige ontmoeting laat hom van plan verander. Kan Cody vir Andi oorreed om weer te probeer, of is dit tyd om finaal te groet?

Of jy die Baxters vir die eerste keer leer ken, of hulle opnuut ontmoet, Erfenis van liefde sal jou hartsnare roer en jou herinner aan die impak wat ’n erfenis van liefde op ’n familie