Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4494150369391,"title":"Glam Divas: Didi","handle":"glam-divas-didi","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDidi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie. Wat is Hlomla Khuni se storie? Hou hy regtig van haar? \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eE\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003en hoe gaan sy haar pa oortuig dat Hlomla nie net 'n bedorwe rykmanskind is nie? Boonop is daar 'n nuwe meisie in die skool wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewe te versuur. En dit lyk of dinge tussen Talia en haar ou ook ernstig begin skeefloop...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-22T12:22:11+02:00","created_at":"2020-06-22T12:39:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788922568815,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Solet Scheeres","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Glam Divas: Didi","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":204,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799358025","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlamDivas_Didi.jpg?v=1592822379"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlamDivas_Didi.jpg?v=1592822379","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386766413935,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlamDivas_Didi.jpg?v=1592822379"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlamDivas_Didi.jpg?v=1592822379","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDidi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie. Wat is Hlomla Khuni se storie? Hou hy regtig van haar? \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eE\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003en hoe gaan sy haar pa oortuig dat Hlomla nie net 'n bedorwe rykmanskind is nie? Boonop is daar 'n nuwe meisie in die skool wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewe te versuur. En dit lyk of dinge tussen Talia en haar ou ook ernstig begin skeefloop...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Glam Divas: Didi

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Solet Scheeres

Didi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie. Wat is Hlomla Khuni se storie? Hou hy regtig van haar?

En hoe gaan sy haar pa oortuig dat Hlomla nie net 'n bedorwe rykmanskind is nie? Boonop is daar 'n nuwe meisie in die skool wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewe te versuur. En dit lyk of dinge tussen Talia en haar ou ook ernstig begin skeefloop...