Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6982557466796,"title":"God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel","handle":"god-se-groot-plan-vir-my-n-storiebybel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVeertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003ePastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakters soos Moses, Josef, Daniël, Ester en Dawid vind kleintjies elke dag uit wat God van hulle verwag en hoe hulle moet leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan die temas sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- God vertrou jou\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- God wil jou vriend wees\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Wat vir God die belangrikste is\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Die rede vir alles\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLiriese teks, pragillustrasies en nuttige punte vir bespreking en nadenke aan die einde van elke storie, sal verseker dat kleuters nie kan wag om te ontdek wat hul lewensdoel is nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-09-22T09:24:10+02:00","created_at":"2021-09-22T09:24:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Christelik","Kinders","Nie-fiksie"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40596027900076,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rick Warren","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415339398","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GodseGrootPlanvirmy.jpg?v=1632295451"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GodseGrootPlanvirmy.jpg?v=1632295451","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":22652942680236,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.855,"height":2838,"width":2427,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GodseGrootPlanvirmy.jpg?v=1632295451"},"aspect_ratio":0.855,"height":2838,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GodseGrootPlanvirmy.jpg?v=1632295451","width":2427}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVeertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003ePastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakters soos Moses, Josef, Daniël, Ester en Dawid vind kleintjies elke dag uit wat God van hulle verwag en hoe hulle moet leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan die temas sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- God vertrou jou\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- God wil jou vriend wees\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Wat vir God die belangrikste is\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Die rede vir alles\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLiriese teks, pragillustrasies en nuttige punte vir bespreking en nadenke aan die einde van elke storie, sal verseker dat kleuters nie kan wag om te ontdek wat hul lewensdoel is nie.\u003c\/p\u003e"}

God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Rick Warren

Veertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke.

 

Pastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakters soos Moses, Josef, Daniël, Ester en Dawid vind kleintjies elke dag uit wat God van hulle verwag en hoe hulle moet leef.

Van die temas sluit in:

- God vertrou jou

- God wil jou vriend wees

- Wat vir God die belangrikste is

- Die rede vir alles

Liriese teks, pragillustrasies en nuttige punte vir bespreking en nadenke aan die einde van elke storie, sal verseker dat kleuters nie kan wag om te ontdek wat hul lewensdoel is nie.

Related Products