Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3880775549039,"title":"Groot Boek van Spoke en Grille, Die","handle":"groot-boek-van-spoke-en-grille-die","description":"\u003cspan\u003eIs jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat gebeur as jy te lank in Dina se donker oë staar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is fout met juffrou Kupido - en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat sal gebeur as 'n vampier en 'n zombie een nag kennis maak?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 30 spokerige, grillerige en grieselige stories wat jou ure lank sal laat ril en gril - en laat smeek vir nog!\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-02T10:05:13+02:00","created_at":"2019-07-02T10:05:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":27000,"price_min":27000,"price_max":27000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29234383159407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Groot Boek van Spoke en Grille, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27000,"weight":352,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389364","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_groot_boek_van_spoke_en_grille.jpg?v=1562054784"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_groot_boek_van_spoke_en_grille.jpg?v=1562054784","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2080453754991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.683,"height":400,"width":273,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_groot_boek_van_spoke_en_grille.jpg?v=1562054784"},"aspect_ratio":0.683,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_groot_boek_van_spoke_en_grille.jpg?v=1562054784","width":273}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eIs jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat gebeur as jy te lank in Dina se donker oë staar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is fout met juffrou Kupido - en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat sal gebeur as 'n vampier en 'n zombie een nag kennis maak?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 30 spokerige, grillerige en grieselige stories wat jou ure lank sal laat ril en gril - en laat smeek vir nog!\u003c\/p\u003e"}

Groot Boek van Spoke en Grille, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak?

 

Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker oë staar?

Wat is fout met juffrou Kupido - en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg?

Wat sal gebeur as 'n vampier en 'n zombie een nag kennis maak?

Dis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 30 spokerige, grillerige en grieselige stories wat jou ure lank sal laat ril en gril - en laat smeek vir nog!

Related Products