Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461198278767,"title":"HAT Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal","handle":"hat-handewoordeboek-van-die-afrikaanse-taal","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (alom bekend as “die HAT”) is Afrikaans se bekendste woordeboek. \u003c\/span\u003eDie eerste uitgawe van die HAT het in 1965 verskyn en in 2015 vier die HAT sy goue jubileum. Dié omvattend herbewerkte, stewig uitgebreide sesde uitgawe is die resultaat van die grondigste hersiening van die woordeboek sedert die verskyning van die derde uitgawe in 1993. Geen Afrikaanse woordeboek bied ’n akkurater beeld van eietydse Afrikaans nie.\n\u003cp\u003eMeer as:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e90 000 woorde, idiome en uitdrukkings+\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e120 000 betekenisse, eenvoudig verklaar\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e80 000 voorbeeldsinne en -frases\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e10 000 etimologieë\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e3 000 afkortings\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e1 600 bladsye\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e2 miljoen woorde altesaam (25 persent meer as in die vorige uitgawe)\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eDie onmisbare Afrikaanse woordeboek vir huis en skool, vir werk en studeer, vir woordliefhebbers, woordspeletjie-entoesiaste en woordvrate. Pragtig ontwerp en gedruk.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHAT 6 bou voort op die gesaghebbende tradisie van sy voorgangers. Die nuwe uitgawe is grondig hersien en uitgebrei deur ’n span van Afrikaans se beste woordeboekmakers wat onder andere vier lede insluit van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Taalkommissie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T13:56:48+02:00","created_at":"2020-05-19T13:58:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Skool Hulpmiddels","Volwasse"],"price":49000,"price_min":49000,"price_max":49000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608321933423,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jana Luther","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"HAT Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":49000,"weight":2350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781770257009","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HAT.jpg?v=1589889484"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HAT.jpg?v=1589889484","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219104125039,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.9,"height":400,"width":360,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HAT.jpg?v=1589889484"},"aspect_ratio":0.9,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HAT.jpg?v=1589889484","width":360}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (alom bekend as “die HAT”) is Afrikaans se bekendste woordeboek. \u003c\/span\u003eDie eerste uitgawe van die HAT het in 1965 verskyn en in 2015 vier die HAT sy goue jubileum. Dié omvattend herbewerkte, stewig uitgebreide sesde uitgawe is die resultaat van die grondigste hersiening van die woordeboek sedert die verskyning van die derde uitgawe in 1993. Geen Afrikaanse woordeboek bied ’n akkurater beeld van eietydse Afrikaans nie.\n\u003cp\u003eMeer as:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e90 000 woorde, idiome en uitdrukkings+\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e120 000 betekenisse, eenvoudig verklaar\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e80 000 voorbeeldsinne en -frases\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e10 000 etimologieë\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e3 000 afkortings\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e1 600 bladsye\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e2 miljoen woorde altesaam (25 persent meer as in die vorige uitgawe)\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eDie onmisbare Afrikaanse woordeboek vir huis en skool, vir werk en studeer, vir woordliefhebbers, woordspeletjie-entoesiaste en woordvrate. Pragtig ontwerp en gedruk.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHAT 6 bou voort op die gesaghebbende tradisie van sy voorgangers. Die nuwe uitgawe is grondig hersien en uitgebrei deur ’n span van Afrikaans se beste woordeboekmakers wat onder andere vier lede insluit van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Taalkommissie.\u003c\/p\u003e"}

HAT Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jana Luther

Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (alom bekend as “die HAT”) is Afrikaans se bekendste woordeboek. Die eerste uitgawe van die HAT het in 1965 verskyn en in 2015 vier die HAT sy goue jubileum. Dié omvattend herbewerkte, stewig uitgebreide sesde uitgawe is die resultaat van die grondigste hersiening van die woordeboek sedert die verskyning van die derde uitgawe in 1993. Geen Afrikaanse woordeboek bied ’n akkurater beeld van eietydse Afrikaans nie.

Meer as:

  • 90 000 woorde, idiome en uitdrukkings+
  • 120 000 betekenisse, eenvoudig verklaar
  • 80 000 voorbeeldsinne en -frases
  • 10 000 etimologieë
  • 3 000 afkortings
  • 1 600 bladsye
  • 2 miljoen woorde altesaam (25 persent meer as in die vorige uitgawe)

Die onmisbare Afrikaanse woordeboek vir huis en skool, vir werk en studeer, vir woordliefhebbers, woordspeletjie-entoesiaste en woordvrate. Pragtig ontwerp en gedruk.

HAT 6 bou voort op die gesaghebbende tradisie van sy voorgangers. Die nuwe uitgawe is grondig hersien en uitgebrei deur ’n span van Afrikaans se beste woordeboekmakers wat onder andere vier lede insluit van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Taalkommissie.