Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527781380207,"title":"Hiervandaan op reis in die geliefde land","handle":"hiervandaan-op-reis-in-die-geliefde-land","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVeelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie 'Inkandla' - tuisdorp - en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy bokvleis met President Zuma se broer geeet het. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word. Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat 'hiervandaan' is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T09:17:15+02:00","created_at":"2020-08-25T09:17:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":25500,"price_min":25500,"price_max":25500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969226719343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dana Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Hiervandaan op reis in die geliefde land","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25500,"weight":198,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624053187","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HiervandaanopReis.jpg?v=1598339905"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HiervandaanopReis.jpg?v=1598339905","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624102350959,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":3864,"width":2483,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HiervandaanopReis.jpg?v=1598339905"},"aspect_ratio":0.643,"height":3864,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HiervandaanopReis.jpg?v=1598339905","width":2483}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVeelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie 'Inkandla' - tuisdorp - en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy bokvleis met President Zuma se broer geeet het. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word. Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat 'hiervandaan' is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Hiervandaan op reis in die geliefde land

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Dana Snyman

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie 'Inkandla' - tuisdorp - en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy bokvleis met President Zuma se broer geeet het. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word. Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat 'hiervandaan' is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.