Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454652870767,"title":"Hoe werk dit?","handle":"hoe-werk-dit","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eProjekte vir nuuskierige kinders! Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk 'n ingenieur-in-wording. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese te maak. Die boek bevat allerlei projekte wat kinders help verstaan hoe die wêreld werk. Die materiaal vir die projekte kan tuis gevind word en die projekte is maklik om self te voltooi. Die inspirerende stories van Leonardo da Vinci, Mae Jemison en Elon Musk is ook by die boek ingesluit.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:33:57+02:00","created_at":"2020-05-13T11:35:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":29000,"price_min":29000,"price_max":29000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572711899247,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Carol Vorderman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoe werk dit?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29000,"weight":600,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393200","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoewerkdit.jpg?v=1589362547"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoewerkdit.jpg?v=1589362547","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187242487919,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.776,"height":450,"width":349,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoewerkdit.jpg?v=1589362547"},"aspect_ratio":0.776,"height":450,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoewerkdit.jpg?v=1589362547","width":349}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eProjekte vir nuuskierige kinders! Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk 'n ingenieur-in-wording. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese te maak. Die boek bevat allerlei projekte wat kinders help verstaan hoe die wêreld werk. Die materiaal vir die projekte kan tuis gevind word en die projekte is maklik om self te voltooi. Die inspirerende stories van Leonardo da Vinci, Mae Jemison en Elon Musk is ook by die boek ingesluit.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Hoe werk dit?

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Carol Vorderman

Projekte vir nuuskierige kinders! Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk 'n ingenieur-in-wording.

Hierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese te maak. Die boek bevat allerlei projekte wat kinders help verstaan hoe die wêreld werk. Die materiaal vir die projekte kan tuis gevind word en die projekte is maklik om self te voltooi. Die inspirerende stories van Leonardo da Vinci, Mae Jemison en Elon Musk is ook by die boek ingesluit.

Related Products