Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669014814831,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van die Ruimte","handle":"hoezit-16-wonderwereld-van-ruimte","description":"\u003cp\u003eWaaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643073647,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van die Ruimte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388787","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_ons_ruimte.jpg?v=1538811402"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_ons_ruimte.jpg?v=1538811402","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082715504751,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.747,"height":442,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_ons_ruimte.jpg?v=1538811402"},"aspect_ratio":0.747,"height":442,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_ons_ruimte.jpg?v=1538811402","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWaaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e"}

Hoezit: Die Wonderwêreld van die Ruimte

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

Waaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!

Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son.

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.