Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669014519919,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Goggas","handle":"hoezit-4-wonderwereld-van-goggas","description":"\u003cp\u003eHoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diere-liefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417641402479,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Goggas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799372908","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Goggas.jpg?v=1538811486"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Goggas.jpg?v=1538811486","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082721665135,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.743,"height":444,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Goggas.jpg?v=1538811486"},"aspect_ratio":0.743,"height":444,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Goggas.jpg?v=1538811486","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diere-liefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e"}

Hoezit: Die Wonderwêreld van Goggas

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!

Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diere-liefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!