Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669014618223,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere","handle":"hoezit-9-wonderwereld-van-plaasdiere","description":"\u003cp\u003eWatter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-24T06:37:04+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642418287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799379150","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082732839023,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.627,"height":526,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645"},"aspect_ratio":0.627,"height":526,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWatter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.\u003c\/p\u003e"}

Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Leer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.

Related Products