Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454618005615,"title":"In Opleiding: Atleet","handle":"in-opleiding-atleet","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAtleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om ’n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om ’n topatleet te wees en ’n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om ‘n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:07:15+02:00","created_at":"2020-05-13T11:07:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Non-Fiction"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572475805807,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lapa","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"In Opleiding: Atleet","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799392517","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Atleet_in_opleiding_high_res.jpg?v=1589360871"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Atleet_in_opleiding_high_res.jpg?v=1589360871","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187097194607,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.803,"height":700,"width":562,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Atleet_in_opleiding_high_res.jpg?v=1589360871"},"aspect_ratio":0.803,"height":700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Atleet_in_opleiding_high_res.jpg?v=1589360871","width":562}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAtleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om ’n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om ’n topatleet te wees en ’n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om ‘n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

In Opleiding: Atleet

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lapa

Atleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om ’n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om ’n topatleet te wees en ’n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense.

Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om ‘n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!

Related Products