Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468715257967,"title":"Jesus en sy Wonderwerke (6-in-1 Legkaartbybel)","handle":"jesus-en-sy-wonderwerke-6-in-1-legkaartbybel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense deur sy lewe en sy wonderwerke bewys het! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-25T05:41:55+02:00","created_at":"2020-05-25T05:41:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31634233491567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Melissa Jensen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Jesus en sy Wonderwerke (6-in-1 Legkaartbybel)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":737,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415339152","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusenSyWonderwerk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378141"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusenSyWonderwerk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378141","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6247258783855,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.804,"height":500,"width":402,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusenSyWonderwerk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378141"},"aspect_ratio":0.804,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusenSyWonderwerk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378141","width":402}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense deur sy lewe en sy wonderwerke bewys het! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Jesus en sy Wonderwerke (6-in-1 Legkaartbybel)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Melissa Jensen

Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense deur sy lewe en sy wonderwerke bewys het! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.

 

Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!