Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7069862658220,"title":"Kaptein Pipskwiek","handle":"kaptein-pipskwiek","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAlles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-12T07:36:07+02:00","created_at":"2021-11-12T07:36:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","Penguin"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40813526450348,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Bloemhof","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kaptein Pipskwiek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":115,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432304195","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KapteinPipskwiek.jpg?v=1636695367"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KapteinPipskwiek.jpg?v=1636695367","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23359027675308,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.808,"height":400,"width":323,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KapteinPipskwiek.jpg?v=1636695367"},"aspect_ratio":0.808,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KapteinPipskwiek.jpg?v=1636695367","width":323}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAlles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Kaptein Pipskwiek

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Francois Bloemhof

In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld!

Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem...

Related Products