Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527828238447,"title":"Karel Kraai se Kitaar","handle":"karel-kraai-se-kitaar","description":"\u003cspan\u003eMamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag “Ha-ha-a-a-aa!\" soos Hadeda, soos Jangroentjie \"Tji-tji-tjoe!\" en soos Duif \"Koekeroekoe!\". Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T11:50:22+02:00","created_at":"2020-08-25T11:50:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","NB","Onder 6"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969466777711,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louise Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Karel Kraai se Kitaar","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175494","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KarelKraaisekitaar.jpg?v=1598349171"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KarelKraaisekitaar.jpg?v=1598349171","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624494354543,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.775,"height":400,"width":310,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KarelKraaisekitaar.jpg?v=1598349171"},"aspect_ratio":0.775,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KarelKraaisekitaar.jpg?v=1598349171","width":310}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eMamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag “Ha-ha-a-a-aa!\" soos Hadeda, soos Jangroentjie \"Tji-tji-tjoe!\" en soos Duif \"Koekeroekoe!\". Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.\u003c\/p\u003e"}

Karel Kraai se Kitaar

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Louise Smit

Mamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag “Ha-ha-a-a-aa!" soos Hadeda, soos Jangroentjie "Tji-tji-tjoe!" en soos Duif "Koekeroekoe!". Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.

 

Mamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.