Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527816441967,"title":"Kwaai Uil","handle":"kwaai-uil","description":"\u003cem\u003eKwaai Uil\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e  gaan oor 'n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reënboog deur die wolke uitstraal. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eToe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê. \u003c\/span\u003e","published_at":"2020-08-25T11:23:41+02:00","created_at":"2020-08-25T11:23:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6","Penguin"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969407303791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kerryn Ponter","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Kwaai Uil","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":145,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432306625","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KwaaiUil.jpg?v=1598347485"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KwaaiUil.jpg?v=1598347485","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624379273327,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":521,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KwaaiUil.jpg?v=1598347485"},"aspect_ratio":0.768,"height":521,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KwaaiUil.jpg?v=1598347485","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cem\u003eKwaai Uil\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e  gaan oor 'n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reënboog deur die wolke uitstraal. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eToe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê. \u003c\/span\u003e"}

Kwaai Uil

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Kerryn Ponter

Kwaai Uil  gaan oor 'n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. 

Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reënboog deur die wolke uitstraal. 

Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê.