Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4524952944751,"title":"Leef vir Jesus","handle":"leef-vir-jesus","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e’n Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie tweeling Chris en Joy is op ’n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy ’n geheime deur na die land van Lig. In hierdie land word hulle op verskeie tydsreise geneem waar hulle bekende mense en Bybelfigure ontmoet wat vir hulle alles oor die vrug van die Gees leer. Deur liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing uit te leef, lei hulle ’n hele bende boelies na Jesus en maak baie nuwe vriende.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Leef vir Jesus ontdek 8- tot 12-jariges saam met die wit duif, die leeu en die vriendelik Man hoe om hulle geloof prakties uit te leef in dié fantasieverhaal. Aktiwiteite agter in die boek help hulle om die liefdesbeginsels in die boek toe te pas deur die afdelings “oordink dit”, “leer dit”, “lees dit”, “doen dit” en “bid dit”.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T15:37:11+02:00","created_at":"2020-08-17T15:37:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Nie-fiksie"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956518568047,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ewald van Rensburg","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Leef vir Jesus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":146,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431621149","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeefvirJesus.jpg?v=1597671523"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeefvirJesus.jpg?v=1597671523","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6604947292271,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.705,"height":400,"width":282,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeefvirJesus.jpg?v=1597671523"},"aspect_ratio":0.705,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeefvirJesus.jpg?v=1597671523","width":282}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e’n Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie tweeling Chris en Joy is op ’n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy ’n geheime deur na die land van Lig. In hierdie land word hulle op verskeie tydsreise geneem waar hulle bekende mense en Bybelfigure ontmoet wat vir hulle alles oor die vrug van die Gees leer. Deur liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing uit te leef, lei hulle ’n hele bende boelies na Jesus en maak baie nuwe vriende.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Leef vir Jesus ontdek 8- tot 12-jariges saam met die wit duif, die leeu en die vriendelik Man hoe om hulle geloof prakties uit te leef in dié fantasieverhaal. Aktiwiteite agter in die boek help hulle om die liefdesbeginsels in die boek toe te pas deur die afdelings “oordink dit”, “leer dit”, “lees dit”, “doen dit” en “bid dit”.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Leef vir Jesus

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ewald van Rensburg

’n Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef.

 

Die tweeling Chris en Joy is op ’n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer.

Soos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy ’n geheime deur na die land van Lig. In hierdie land word hulle op verskeie tydsreise geneem waar hulle bekende mense en Bybelfigure ontmoet wat vir hulle alles oor die vrug van die Gees leer. Deur liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing uit te leef, lei hulle ’n hele bende boelies na Jesus en maak baie nuwe vriende.

In Leef vir Jesus ontdek 8- tot 12-jariges saam met die wit duif, die leeu en die vriendelik Man hoe om hulle geloof prakties uit te leef in dié fantasieverhaal. Aktiwiteite agter in die boek help hulle om die liefdesbeginsels in die boek toe te pas deur die afdelings “oordink dit”, “leer dit”, “lees dit”, “doen dit” en “bid dit”.

 

Related Products