Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6982567100588,"title":"Leer ons Bid (Ons Vader-gebed vir Kinders)","handle":"leer-ons-bid-ons-vader-gebed-vir-kinders","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister wanneer ook al sy kinders tot Hom bid. Elke frase van die Ons Vader word verduidelik, en daar is praktiese toepassings op die kind se lewe met situasies en stories waarmee hulle kan identifiseer. Bykomende gebede sal hulle help om elke deel van hierdie spesiale gebed wat Jesus ons gegee het, hul eie te maak. \u003c\/span\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003cstrong data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer ons bid\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is bedoel om kinders te leer hoe om te bid en is ideaal vir stiltetyd saam met jou kind.\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-09-22T09:29:38+02:00","created_at":"2021-09-22T09:29:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Nie-fiksie","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":13000,"compare_at_price_min":13000,"compare_at_price_max":13000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40596039729324,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sara Dahlmann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Leer ons Bid (Ons Vader-gebed vir Kinders)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":250,"compare_at_price":13000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415340974","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeronsBid.jpg?v=1632295779"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeronsBid.jpg?v=1632295779","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":22652990390444,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":3134,"width":2350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeronsBid.jpg?v=1632295779"},"aspect_ratio":0.75,"height":3134,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeronsBid.jpg?v=1632295779","width":2350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister wanneer ook al sy kinders tot Hom bid. Elke frase van die Ons Vader word verduidelik, en daar is praktiese toepassings op die kind se lewe met situasies en stories waarmee hulle kan identifiseer. Bykomende gebede sal hulle help om elke deel van hierdie spesiale gebed wat Jesus ons gegee het, hul eie te maak. \u003c\/span\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003cstrong data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer ons bid\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is bedoel om kinders te leer hoe om te bid en is ideaal vir stiltetyd saam met jou kind.\u003c\/span\u003e"}

Leer ons Bid (Ons Vader-gebed vir Kinders)

Product Info
R 130.00
Maximum quantity available reached.
Author: Sara Dahlmann

Leer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister wanneer ook al sy kinders tot Hom bid. Elke frase van die Ons Vader word verduidelik, en daar is praktiese toepassings op die kind se lewe met situasies en stories waarmee hulle kan identifiseer. Bykomende gebede sal hulle help om elke deel van hierdie spesiale gebed wat Jesus ons gegee het, hul eie te maak. Leer ons bid is bedoel om kinders te leer hoe om te bid en is ideaal vir stiltetyd saam met jou kind.