Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8278541729964,"title":"Loer binne: Dinosourusse","handle":"loer-binne-dinosourusse","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eLoer binne\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e-reeks.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eTien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinsourusse te ontdek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-07-09T12:25:50+02:00","created_at":"2025-07-09T12:25:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Board Book","tags":["Afrikaans","Fiona Powers","Kinders","NB","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44562284249260,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fiona Powers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Loer binne: Dinosourusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798184946","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/102782.png?v=1752056653"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/102782.png?v=1752056653","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31360271909036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.949,"height":527,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/102782.png?v=1752056653"},"aspect_ratio":0.949,"height":527,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/102782.png?v=1752056653","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eLoer binne\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e-reeks.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eTien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinsourusse te ontdek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Loer binne: Dinosourusse

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fiona Powers

Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.

Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.

Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinsourusse te ontdek.

Related Products