Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208806797423,"title":"Lulu: Oepse daisy Lulu","handle":"lulu-oepse-daisy-lulu","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om ontwerpe in haar rooi tekenboek te teken nie. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe sy hoor haar tannie gaan by hulle kom kuier. Tannie Tula-Belle dra die mooiste klere en sy sing soos 'n nagtegaal. Sy kom juis stad toe om in 'n groot operakonsert te sing. Toe sy Lulu se pragtige modeontwerpe sien, besluit tannie Tula-Belle op die daad dat Lulu vir haar 'n rok vir die konsert moet ontwerp. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu kan nie wag om met die rok te begin nie. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste klient tot dusver gaan wees. En kort voor lank moet Lulu help om die operakonsert te red ... 'n Heerlike boek vir jong lesers wat op soek is na humor en 'n lekker spannende storie – met Elsbeth Eksteen se fantastiese volkleurillustrasies wat bydra tot die pret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T06:34:53+02:00","created_at":"2019-04-28T06:34:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":14500,"price_min":14500,"price_max":14500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655696707695,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lulu: Oepse daisy Lulu","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14500,"weight":136,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799377262","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oepse_daisy_Lulu.jpg?v=1556426187"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oepse_daisy_Lulu.jpg?v=1556426187","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973358788719,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oepse_daisy_Lulu.jpg?v=1556426187"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oepse_daisy_Lulu.jpg?v=1556426187","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om ontwerpe in haar rooi tekenboek te teken nie. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe sy hoor haar tannie gaan by hulle kom kuier. Tannie Tula-Belle dra die mooiste klere en sy sing soos 'n nagtegaal. Sy kom juis stad toe om in 'n groot operakonsert te sing. Toe sy Lulu se pragtige modeontwerpe sien, besluit tannie Tula-Belle op die daad dat Lulu vir haar 'n rok vir die konsert moet ontwerp. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu kan nie wag om met die rok te begin nie. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste klient tot dusver gaan wees. En kort voor lank moet Lulu help om die operakonsert te red ... 'n Heerlike boek vir jong lesers wat op soek is na humor en 'n lekker spannende storie – met Elsbeth Eksteen se fantastiese volkleurillustrasies wat bydra tot die pret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Lulu: Oepse daisy Lulu

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om ontwerpe in haar rooi tekenboek te teken nie. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe sy hoor haar tannie gaan by hulle kom kuier. Tannie Tula-Belle dra die mooiste klere en sy sing soos 'n nagtegaal. Sy kom juis stad toe om in 'n groot operakonsert te sing. Toe sy Lulu se pragtige modeontwerpe sien, besluit tannie Tula-Belle op die daad dat Lulu vir haar 'n rok vir die konsert moet ontwerp.

Lulu kan nie wag om met die rok te begin nie. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste klient tot dusver gaan wees. En kort voor lank moet Lulu help om die operakonsert te red ... 'n Heerlike boek vir jong lesers wat op soek is na humor en 'n lekker spannende storie – met Elsbeth Eksteen se fantastiese volkleurillustrasies wat bydra tot die pret!

Related Products