Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4571901100143,"title":"Meisies kan enige iets doen","handle":"meisies-kan-enige-iets-doen","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMeisies is oral. Net waar jy kyk,\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eis meisies wat almal verskillend lyk.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHulle verstom en verras ons.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHulle maak ’n verskil.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn meisies kan enige iets\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003edoen wat hul wil!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMeisies kan lang hare óf kort hare hê. Hulle kan aan enige soort sport deelneem. Hulle kan wiskunde en wetenskap doen, of hou van musiek en verf. Hulle kan lorries bestuur, by die polisie of die brandweer werk, slim dinge ontdek, en selfs die ruimte verken!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSo, kom ons roep saam,\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003enet so hard as ons wil:\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Ek’s ’n MEISIE!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk’s FANTASTIES!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk maak ’n verskil!”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie prettige, rymende prenteboek is die ideale manier om ’n spesiale meisie in jou lewe van kleins af te leer dat sy enige iets kan doen en die wêreld kan verander!\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-10-08T15:16:09+02:00","created_at":"2020-10-06T13:30:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa","Opvoedkundig","Rympies"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114930974831,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Caryl Hart","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Meisies kan enige iets doen","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":145,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388718","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieskanenigeietsdoen.jpg?v=1601983832"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieskanenigeietsdoen.jpg?v=1601983832","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789830312047,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.909,"height":529,"width":481,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieskanenigeietsdoen.jpg?v=1601983832"},"aspect_ratio":0.909,"height":529,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieskanenigeietsdoen.jpg?v=1601983832","width":481}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMeisies is oral. Net waar jy kyk,\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eis meisies wat almal verskillend lyk.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHulle verstom en verras ons.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHulle maak ’n verskil.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn meisies kan enige iets\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003edoen wat hul wil!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMeisies kan lang hare óf kort hare hê. Hulle kan aan enige soort sport deelneem. Hulle kan wiskunde en wetenskap doen, of hou van musiek en verf. Hulle kan lorries bestuur, by die polisie of die brandweer werk, slim dinge ontdek, en selfs die ruimte verken!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSo, kom ons roep saam,\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003enet so hard as ons wil:\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Ek’s ’n MEISIE!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk’s FANTASTIES!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk maak ’n verskil!”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie prettige, rymende prenteboek is die ideale manier om ’n spesiale meisie in jou lewe van kleins af te leer dat sy enige iets kan doen en die wêreld kan verander!\u003c\/span\u003e"}

Meisies kan enige iets doen

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Caryl Hart

Meisies is oral. Net waar jy kyk,
is meisies wat almal verskillend lyk.
Hulle verstom en verras ons.
Hulle maak ’n verskil.
En meisies kan enige iets
doen wat hul wil!

Meisies kan lang hare óf kort hare hê. Hulle kan aan enige soort sport deelneem. Hulle kan wiskunde en wetenskap doen, of hou van musiek en verf. Hulle kan lorries bestuur, by die polisie of die brandweer werk, slim dinge ontdek, en selfs die ruimte verken!

So, kom ons roep saam,
net so hard as ons wil:
“Ek’s ’n MEISIE!
Ek’s FANTASTIES!
Ek maak ’n verskil!”

Hierdie prettige, rymende prenteboek is die ideale manier om ’n spesiale meisie in jou lewe van kleins af te leer dat sy enige iets kan doen en die wêreld kan verander!