Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6679847305388,"title":"Minki Se Avontuurkamp","handle":"minki-se-avontuurkamp","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMinki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2021-05-10T14:44:13+02:00","created_at":"2021-05-10T14:44:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39681872199852,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Minki Se Avontuurkamp","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250493","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkiseAvontuurkamp.jpg?v=1620650677"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkiseAvontuurkamp.jpg?v=1620650677","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20915567657132,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.622,"height":500,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkiseAvontuurkamp.jpg?v=1620650677"},"aspect_ratio":0.622,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkiseAvontuurkamp.jpg?v=1620650677","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMinki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Minki Se Avontuurkamp

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …

Related Products