Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527984574575,"title":"My Boetie dink hy's Batman en ander Rympies","handle":"my-boetie-dink-hys-batman-en-ander-rympies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk 'n gewone dag by 'n skool vir seerowers?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMy boetie dra sy Batman-pak oral waar hy gaan. Hy dra dit in die dieretuin en op die ysskaatsbaan. Hy dra dit as ons TV kyk, hy dra dit as ons braai. Wat dra hy skool toe? Ja, jy't reg geraai!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSaans as hy gaan slaap, dra hy dit in die bed. (Ek dink hy dra dit dalk selfs op die toilet!)\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T16:56:34+02:00","created_at":"2020-08-25T16:56:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969880834159,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"My Boetie dink hy's Batman en ander Rympies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":160,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799347463","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Myboetiedinkhy_sbatman.jpg?v=1598367597"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Myboetiedinkhy_sbatman.jpg?v=1598367597","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6625461665903,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":400,"width":261,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Myboetiedinkhy_sbatman.jpg?v=1598367597"},"aspect_ratio":0.653,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Myboetiedinkhy_sbatman.jpg?v=1598367597","width":261}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk 'n gewone dag by 'n skool vir seerowers?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMy boetie dra sy Batman-pak oral waar hy gaan. Hy dra dit in die dieretuin en op die ysskaatsbaan. Hy dra dit as ons TV kyk, hy dra dit as ons braai. Wat dra hy skool toe? Ja, jy't reg geraai!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSaans as hy gaan slaap, dra hy dit in die bed. (Ek dink hy dra dit dalk selfs op die toilet!)\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

My Boetie dink hy's Batman en ander Rympies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk 'n gewone dag by 'n skool vir seerowers?

My boetie dra sy Batman-pak oral waar hy gaan. Hy dra dit in die dieretuin en op die ysskaatsbaan. Hy dra dit as ons TV kyk, hy dra dit as ons braai. Wat dra hy skool toe? Ja, jy't reg geraai!

Saans as hy gaan slaap, dra hy dit in die bed. (Ek dink hy dra dit dalk selfs op die toilet!)