Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669014945903,"title":"My Eerste Ensiklopedie","handle":"my-eerste-ensiklopedie","description":"My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wêreld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte – die ideale wegspringplek om ’n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wêreld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!","published_at":"2018-10-06T08:50:33+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":42000,"price_min":42000,"price_max":42000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643171951,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Various","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"My Eerste Ensiklopedie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":42000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799379266","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_ensiklopedie.jpg?v=1538811861"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_ensiklopedie.jpg?v=1538811861","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082750304367,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.57,"height":526,"width":300,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_ensiklopedie.jpg?v=1538811861"},"aspect_ratio":0.57,"height":526,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_ensiklopedie.jpg?v=1538811861","width":300}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wêreld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte – die ideale wegspringplek om ’n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wêreld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!"}

My Eerste Ensiklopedie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Various

My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wêreld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte – die ideale wegspringplek om ’n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wêreld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!