Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4494145192047,"title":"My eerste soen (en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref)","handle":"my-eerste-soen-en-ander-dinge-wat-jou-uit-die-bloute-kan-tref","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eReza dink partykeer Murphy se wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat se as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In haar gunstelingskrywer se boeke het sulke rooigesig-oomblikke altyd romantiese gevolge, maar in die regte lewe werk dinge ongelukkig anders. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as ’n ou jou soen nie. In die regte lewe verander ’n soen nie alle paddas in prinse nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T11:49:53+02:00","created_at":"2020-06-22T12:16:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788861259887,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tania Brink","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"My eerste soen (en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":147,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799361131","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteSoen.jpg?v=1592820981"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteSoen.jpg?v=1592820981","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386678792303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteSoen.jpg?v=1592820981"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteSoen.jpg?v=1592820981","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eReza dink partykeer Murphy se wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat se as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In haar gunstelingskrywer se boeke het sulke rooigesig-oomblikke altyd romantiese gevolge, maar in die regte lewe werk dinge ongelukkig anders. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as ’n ou jou soen nie. In die regte lewe verander ’n soen nie alle paddas in prinse nie.\u003c\/span\u003e"}

My eerste soen (en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tania Brink

Reza dink partykeer Murphy se wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat se as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In haar gunstelingskrywer se boeke het sulke rooigesig-oomblikke altyd romantiese gevolge, maar in die regte lewe werk dinge ongelukkig anders. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as ’n ou jou soen nie. In die regte lewe verander ’n soen nie alle paddas in prinse nie.