Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7683542188204,"title":"My Jesus Storiebybel","handle":"my-jesus-storiebybel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy Jesus-Storiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMet die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy Jesus-Storiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is ’n uitstekende boek om kinders én ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-09-14T09:25:13+02:00","created_at":"2023-09-14T09:25:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Christelik","Kinders","Latest","Struik"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42734423441580,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lloyd Jones","requires_shipping":true,"taxable":false,"featured_image":null,"available":false,"name":"My Jesus Storiebybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431626786","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyJesusStoriebybel.jpg?v=1694676374"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyJesusStoriebybel.jpg?v=1694676374","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28487220461740,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"width":1200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyJesusStoriebybel.jpg?v=1694676374"},"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyJesusStoriebybel.jpg?v=1694676374","width":1200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy Jesus-Storiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMet die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy Jesus-Storiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is ’n uitstekende boek om kinders én ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

My Jesus Storiebybel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lloyd Jones

Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.

Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom.

My Jesus-Storiebybel is ’n uitstekende boek om kinders én ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.