Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461146898543,"title":"My Liefste Vader","handle":"my-liefste-vader","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAs ouer het jy seker al ’n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek! \u003c\/span\u003eDie bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in. My liefste Vader.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle vertel die storie van ’n jong beertjie, Tucker, wie se lewe handomkeer verander toe hy besef hoe verskriklik lief die Koning hom het. Toe Tucker se vriende op ’n dag hulp nodig het, besluit hy om op reis te gaan om die Koning te gaan sien. Die Koning bly in kasteel waar van die deure altyd oop is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet behulp van Lorna Hussey se oulike illustrasies sal hierdie stories oud en jonk net weer laat besef dat God ’n liewe, goeie Vader is en dat Hy ons almal baie lief het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek is ideaal om aan jou kleuter voor te lees, terwyl kinders wat pas begin lees het, dit baie sal geniet om self die storie te lees Geskik vir kinders van drie tot sewe\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T12:11:37+02:00","created_at":"2020-05-19T12:13:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607973445743,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Chris Tomlin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"My Liefste Vader","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":265,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415337165","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyLiefsteVader.jpg?v=1589883198"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyLiefsteVader.jpg?v=1589883198","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218728833135,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyLiefsteVader.jpg?v=1589883198"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyLiefsteVader.jpg?v=1589883198","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAs ouer het jy seker al ’n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek! \u003c\/span\u003eDie bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in. My liefste Vader.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle vertel die storie van ’n jong beertjie, Tucker, wie se lewe handomkeer verander toe hy besef hoe verskriklik lief die Koning hom het. Toe Tucker se vriende op ’n dag hulp nodig het, besluit hy om op reis te gaan om die Koning te gaan sien. Die Koning bly in kasteel waar van die deure altyd oop is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet behulp van Lorna Hussey se oulike illustrasies sal hierdie stories oud en jonk net weer laat besef dat God ’n liewe, goeie Vader is en dat Hy ons almal baie lief het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek is ideaal om aan jou kleuter voor te lees, terwyl kinders wat pas begin lees het, dit baie sal geniet om self die storie te lees Geskik vir kinders van drie tot sewe\u003c\/p\u003e"}

My Liefste Vader

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Chris Tomlin

As ouer het jy seker al ’n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek! Die bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in. My liefste Vader.

Hulle vertel die storie van ’n jong beertjie, Tucker, wie se lewe handomkeer verander toe hy besef hoe verskriklik lief die Koning hom het. Toe Tucker se vriende op ’n dag hulp nodig het, besluit hy om op reis te gaan om die Koning te gaan sien. Die Koning bly in kasteel waar van die deure altyd oop is.

Met behulp van Lorna Hussey se oulike illustrasies sal hierdie stories oud en jonk net weer laat besef dat God ’n liewe, goeie Vader is en dat Hy ons almal baie lief het.

Die boek is ideaal om aan jou kleuter voor te lees, terwyl kinders wat pas begin lees het, dit baie sal geniet om self die storie te lees Geskik vir kinders van drie tot sewe