Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4496360046703,"title":"Natuurlewe van Suider-Afrika","handle":"natuurlewe-van-suider-afrika","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eHierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAl die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eLaer ongewerweldes\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSpinnekoppe en ander spinagtiges\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eInsekte\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVarswatervisse\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePaddas\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eReptiele\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVoëls\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSoogdiere\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGrasse, biesies, varings en swamme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVeldblomme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBome\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-24T15:24:56+02:00","created_at":"2020-06-24T15:24:56+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels","Volwasse"],"price":33000,"price_min":33000,"price_max":33000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31798966911087,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Vincent Carruthers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Natuurlewe van Suider-Afrika","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":33000,"weight":684,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775843542","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Natuurlewe.jpg?v=1593005153"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Natuurlewe.jpg?v=1593005153","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6397374267503,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.691,"height":579,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Natuurlewe.jpg?v=1593005153"},"aspect_ratio":0.691,"height":579,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Natuurlewe.jpg?v=1593005153","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eHierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAl die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eLaer ongewerweldes\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSpinnekoppe en ander spinagtiges\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eInsekte\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVarswatervisse\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePaddas\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eReptiele\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVoëls\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSoogdiere\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGrasse, biesies, varings en swamme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVeldblomme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBome\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Natuurlewe van Suider-Afrika

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Vincent Carruthers

Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.

Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit:

  • Laer ongewerweldes
  • Spinnekoppe en ander spinagtiges
  • Insekte
  • Varswatervisse
  • Paddas
  • Reptiele
  • Voëls
  • Soogdiere
  • Grasse, biesies, varings en swamme
  • Veldblomme
  • Bome