Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6547100958892,"title":"Nina en die crazy klere","handle":"nina-en-die-crazy-klere","description":"\u003cp\u003e\"Geen speurdramas nie, hoor!\" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-en-rooi pet met die spesiale kragte. Iets rampspoedigs gebeur egter en die twee vriendinne moet al hulle vindingrykheid inspan om die raaisels te probeer oplos.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:02:21+02:00","created_at":"2021-03-03T15:02:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283804176556,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elizbe vd Colff","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nina en die crazy klere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":20,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624085447","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230106710188,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":778,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756"},"aspect_ratio":0.643,"height":778,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\"Geen speurdramas nie, hoor!\" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-en-rooi pet met die spesiale kragte. Iets rampspoedigs gebeur egter en die twee vriendinne moet al hulle vindingrykheid inspan om die raaisels te probeer oplos.\u003c\/p\u003e"}

Nina en die crazy klere

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Elizbe vd Colff

"Geen speurdramas nie, hoor!" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-en-rooi pet met die spesiale kragte. Iets rampspoedigs gebeur egter en die twee vriendinne moet al hulle vindingrykheid inspan om die raaisels te probeer oplos.

Related Products