Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527850455151,"title":"Nuwe dag, 'n","handle":"nuwe-dag-n","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons kry, iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e12 van Radiokansel se omroepers, soos Janine van Niekerk, Wanda Bam, Brad Kirsten, Jannie Pelser en ander skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek, ’n Nuwe dag. En die doel? Om jou elke dag te herinner dat jy die dag as geskenk ontvang het en jou beste moet gee om iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSien weer die wonderwerk in ’n dag raak. Staan stil en waardeer die klein dingetjies. Wees dankbaar dat jy nog ’n kans gekry het om ’n verskil te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke skrywer kry ’n maand om sy of haar oordenkings te skryf. Wat dit so uniek maak is dat jy verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal ’n nuwe, vars aanslag hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T13:46:02+02:00","created_at":"2020-08-25T13:46:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Dagstukkies","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969536704623,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Radio Kansel","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Nuwe dag, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":372,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432207878","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624814727279,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":400,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982"},"aspect_ratio":0.7,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons kry, iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e12 van Radiokansel se omroepers, soos Janine van Niekerk, Wanda Bam, Brad Kirsten, Jannie Pelser en ander skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek, ’n Nuwe dag. En die doel? Om jou elke dag te herinner dat jy die dag as geskenk ontvang het en jou beste moet gee om iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSien weer die wonderwerk in ’n dag raak. Staan stil en waardeer die klein dingetjies. Wees dankbaar dat jy nog ’n kans gekry het om ’n verskil te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke skrywer kry ’n maand om sy of haar oordenkings te skryf. Wat dit so uniek maak is dat jy verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal ’n nuwe, vars aanslag hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Nuwe dag, 'n

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Radio Kansel

12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak.

Elke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons kry, iets terug te gee.

12 van Radiokansel se omroepers, soos Janine van Niekerk, Wanda Bam, Brad Kirsten, Jannie Pelser en ander skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek, ’n Nuwe dag. En die doel? Om jou elke dag te herinner dat jy die dag as geskenk ontvang het en jou beste moet gee om iets terug te gee.

Sien weer die wonderwerk in ’n dag raak. Staan stil en waardeer die klein dingetjies. Wees dankbaar dat jy nog ’n kans gekry het om ’n verskil te maak.

Elke skrywer kry ’n maand om sy of haar oordenkings te skryf. Wat dit so uniek maak is dat jy verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal ’n nuwe, vars aanslag hê.