Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8252663955628,"title":"Nuwe Kinderverseboek","handle":"nuwe-kinderverseboek","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci\u003eNuwe Kinderverseboek\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners, is\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eNuwe Kinderverseboek\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e'n versameling wat jong lesers inlei in die heerlike, avontuurlike reis van poësie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-02T15:58:04+02:00","created_at":"2025-06-02T15:58:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Tafelberg"],"price":32000,"price_min":32000,"price_max":32000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44451458941100,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tafel","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nuwe Kinderverseboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":32000,"weight":400,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624046769","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/103247.png?v=1748872073"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/103247.png?v=1748872073","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31181493928108,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.705,"height":709,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/103247.png?v=1748872073"},"aspect_ratio":0.705,"height":709,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/103247.png?v=1748872073","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci\u003eNuwe Kinderverseboek\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners, is\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eNuwe Kinderverseboek\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e'n versameling wat jong lesers inlei in die heerlike, avontuurlike reis van poësie.\u003c\/p\u003e"}

Nuwe Kinderverseboek

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tafel

Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans!

Dit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners, is Nuwe Kinderverseboek 'n versameling wat jong lesers inlei in die heerlike, avontuurlike reis van poësie.

Related Products