Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527782396015,"title":"Op die Toneel: Stories, reise, stemme","handle":"op-die-toneel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die storie, die storie is die mens, het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gese. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer 'n deernisvolle blik op mense: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgelee streke. Dit is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T09:23:04+02:00","created_at":"2020-08-25T09:23:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":29000,"price_min":29000,"price_max":29000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969234681967,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dana Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Op die Toneel: Stories, reise, stemme","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29000,"weight":213,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798151214","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieToneel.jpg?v=1598340260"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieToneel.jpg?v=1598340260","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624108544111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieToneel.jpg?v=1598340260"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieToneel.jpg?v=1598340260","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die storie, die storie is die mens, het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gese. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer 'n deernisvolle blik op mense: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgelee streke. Dit is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Op die Toneel: Stories, reise, stemme

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Dana Snyman

'n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die storie, die storie is die mens, het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gese. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer 'n deernisvolle blik op mense: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgelee streke. Dit is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.