Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527779840111,"title":"Op pad: 'n Reisjoernaal","handle":"op-pad-n-reisjoernaal","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n nuwe manier van kyk. In deel twee kyk hy rugby. In kroee, township-huisies, saam met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen. Snaaks, skerp en onthutsend eerlik.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-08-25T09:05:55+02:00","created_at":"2020-08-25T09:05:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":0,"price_min":0,"price_max":0,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969215807599,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dana Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Op pad: 'n Reisjoernaal","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":0,"weight":256,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624077176","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oppad.jpg?v=1598339156"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oppad.jpg?v=1598339156","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624089833583,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.657,"height":761,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oppad.jpg?v=1598339156"},"aspect_ratio":0.657,"height":761,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Oppad.jpg?v=1598339156","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n nuwe manier van kyk. In deel twee kyk hy rugby. In kroee, township-huisies, saam met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen. Snaaks, skerp en onthutsend eerlik.\u003c\/span\u003e"}

Op pad: 'n Reisjoernaal

Product Info
Free
Maximum quantity available reached.
Author: Dana Snyman

Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n nuwe manier van kyk. In deel twee kyk hy rugby. In kroee, township-huisies, saam met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen. Snaaks, skerp en onthutsend eerlik.