Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7634884395180,"title":"Raaiselsee","handle":"raaiselsee","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDaniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . . Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford se plaas. Hy maak kennis met Malgas, ’n visser wat in die kliphuis bokant die melkhoutbos woon, en Gertjie, die diensmeisie wat die venynige juffrou Caitlin in haar rolstoel versorg. Maar wie is die vreemde ou vrou wat saam met die strandjutwolf langs die see verskyn? En waarom tree Caitlin so boosaardig op, terwyl sy vrees dat die Seevrou haar gaan kom haal? Hou dit dalk verband met die wrak van die slaweskip wat daar op die rotse geloop het? ’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie-, avontuur- en spookverhaal is.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-05-30T11:45:48+02:00","created_at":"2023-05-30T11:45:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42590363058348,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Troula Goosen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Raaiselsee","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798181006","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselsee.jpg?v=1685439964"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselsee.jpg?v=1685439964","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28196269850796,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.655,"height":763,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselsee.jpg?v=1685439964"},"aspect_ratio":0.655,"height":763,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselsee.jpg?v=1685439964","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDaniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . . Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford se plaas. Hy maak kennis met Malgas, ’n visser wat in die kliphuis bokant die melkhoutbos woon, en Gertjie, die diensmeisie wat die venynige juffrou Caitlin in haar rolstoel versorg. Maar wie is die vreemde ou vrou wat saam met die strandjutwolf langs die see verskyn? En waarom tree Caitlin so boosaardig op, terwyl sy vrees dat die Seevrou haar gaan kom haal? Hou dit dalk verband met die wrak van die slaweskip wat daar op die rotse geloop het? ’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie-, avontuur- en spookverhaal is.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Raaiselsee

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Troula Goosen

Daniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . . Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford se plaas. Hy maak kennis met Malgas, ’n visser wat in die kliphuis bokant die melkhoutbos woon, en Gertjie, die diensmeisie wat die venynige juffrou Caitlin in haar rolstoel versorg. Maar wie is die vreemde ou vrou wat saam met die strandjutwolf langs die see verskyn? En waarom tree Caitlin so boosaardig op, terwyl sy vrees dat die Seevrou haar gaan kom haal? Hou dit dalk verband met die wrak van die slaweskip wat daar op die rotse geloop het? ’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie-, avontuur- en spookverhaal is.