Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7635458392236,"title":"Rietrotte (1): Rietrotte van Valeihoër","handle":"rietrotte-1-rietrotte-van-valeihoer","description":"\u003cdiv id=\"showmore_387493\" data-src=\"387493\" class=\"showmore_387493 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv id=\"showmore_384382\" data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs Rietrot moet jy jou plek ken, besef Daniël du Randt met die intrapslag in Rietvallei Hoër. Almal sê daar bestaan nie iets soos ontgroening nie, maar hierdie matrieks het duidelik nog nie die boodskap gekry nie. Gelukkig het hy vriende soos Malebo, Antonie en Giovanni, want Peet Pretorius eet graad 8's vir ontbyt en spoeg hulle soos fyngekoude grate uit. Een vir een.\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eWanneer Daniël en Malebo een nag uit die koshuis glip en hulle vasloop in 'n skelm - wat vir Peet soos 'n lammetjie laat lyk - begin hulle probleme werklik. Moet hulle vir iemand daarvan vertel? Kan hulle dit waag? Sê nou daardie ou kom een donker nag terug om sy dreigemente uit te voer?\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoërskool is beslis nie vir sissies nie!\u003c\/span\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-01T14:02:05+02:00","created_at":"2023-06-01T13:37:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":17500,"price_min":17500,"price_max":17500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592501137580,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rietrotte (1): Rietrotte van Valeihoër","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485309987","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte1.jpg?v=1685619500"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte1.jpg?v=1685619500","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203655299244,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":2523,"width":1632,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte1.jpg?v=1685619500"},"aspect_ratio":0.647,"height":2523,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte1.jpg?v=1685619500","width":1632}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv id=\"showmore_387493\" data-src=\"387493\" class=\"showmore_387493 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv id=\"showmore_384382\" data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs Rietrot moet jy jou plek ken, besef Daniël du Randt met die intrapslag in Rietvallei Hoër. Almal sê daar bestaan nie iets soos ontgroening nie, maar hierdie matrieks het duidelik nog nie die boodskap gekry nie. Gelukkig het hy vriende soos Malebo, Antonie en Giovanni, want Peet Pretorius eet graad 8's vir ontbyt en spoeg hulle soos fyngekoude grate uit. Een vir een.\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eWanneer Daniël en Malebo een nag uit die koshuis glip en hulle vasloop in 'n skelm - wat vir Peet soos 'n lammetjie laat lyk - begin hulle probleme werklik. Moet hulle vir iemand daarvan vertel? Kan hulle dit waag? Sê nou daardie ou kom een donker nag terug om sy dreigemente uit te voer?\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"384382\" class=\"showmore_384382 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoërskool is beslis nie vir sissies nie!\u003c\/span\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Rietrotte (1): Rietrotte van Valeihoër

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nerine Ahlers

As Rietrot moet jy jou plek ken, besef Daniël du Randt met die intrapslag in Rietvallei Hoër. Almal sê daar bestaan nie iets soos ontgroening nie, maar hierdie matrieks het duidelik nog nie die boodskap gekry nie. Gelukkig het hy vriende soos Malebo, Antonie en Giovanni, want Peet Pretorius eet graad 8's vir ontbyt en spoeg hulle soos fyngekoude grate uit. Een vir een.
Wanneer Daniël en Malebo een nag uit die koshuis glip en hulle vasloop in 'n skelm - wat vir Peet soos 'n lammetjie laat lyk - begin hulle probleme werklik. Moet hulle vir iemand daarvan vertel? Kan hulle dit waag? Sê nou daardie ou kom een donker nag terug om sy dreigemente uit te voer?
Hoërskool is beslis nie vir sissies nie!

Related Products