Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473410158703,"title":"Rocksusters","handle":"rocksusters","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie. Die regte Parys sal moet uithaal en wys, want Elle het ontdek: Die Musikanto is ’n splinternuwe, landswye skolefees. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBuiten die klassieke musiek, is daar ’n toneelfees en ’n rockfest. Dis nie sommer nog 'n kunstefees nie, dis ’n happening – iets soos Woodstock of Oppikoppi. Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:17:43+02:00","created_at":"2020-05-29T16:17:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662218248303,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rocksusters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":220,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799358223","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rocksusters.jpg?v=1590761887"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rocksusters.jpg?v=1590761887","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271189745775,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rocksusters.jpg?v=1590761887"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rocksusters.jpg?v=1590761887","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie. Die regte Parys sal moet uithaal en wys, want Elle het ontdek: Die Musikanto is ’n splinternuwe, landswye skolefees. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBuiten die klassieke musiek, is daar ’n toneelfees en ’n rockfest. Dis nie sommer nog 'n kunstefees nie, dis ’n happening – iets soos Woodstock of Oppikoppi. Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Rocksusters

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Christien Neser

Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie. Die regte Parys sal moet uithaal en wys, want Elle het ontdek: Die Musikanto is ’n splinternuwe, landswye skolefees.

Buiten die klassieke musiek, is daar ’n toneelfees en ’n rockfest. Dis nie sommer nog 'n kunstefees nie, dis ’n happening – iets soos Woodstock of Oppikoppi. Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.

Related Products