Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8267133911212,"title":"Sanri Steyn omnibus 3","handle":"sanri-steyn-omnibus-3","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Die derde Sanri Steyn-omnibus het ’n bekostigbare prys EN sluit ’n splinternuwe storie in. Die titels in hierdie omnibus is: • Die rustelose mummie • Die geraamte se geheim • Die besoek van die meerminne\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T11:01:40+02:00","created_at":"2025-06-23T11:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Johan Strauss","Kinders","Lapa","Theresa van Baalen"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510064410796,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa Van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sanri Steyn omnibus 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637004671","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31284667711660,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Die derde Sanri Steyn-omnibus het ’n bekostigbare prys EN sluit ’n splinternuwe storie in. Die titels in hierdie omnibus is: • Die rustelose mummie • Die geraamte se geheim • Die besoek van die meerminne\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Sanri Steyn omnibus 3

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa Van Baalen

Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Die derde Sanri Steyn-omnibus het ’n bekostigbare prys EN sluit ’n splinternuwe storie in. Die titels in hierdie omnibus is: • Die rustelose mummie • Die geraamte se geheim • Die besoek van die meerminne

Related Products