Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464396206191,"title":"Ses blinde muise en 'n olifant","handle":"ses-blinde-muise-en-n-olifant","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eEen snikwarm dag kom 'n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in 'n boer se skuur. Hy maak vir hom 'n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is 'n olifant soos 'n muur? Of 'n boom? 'n Spies? Dalk 'n waaier of 'n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van die merkwaardige dier in hierdie pragtig geillustreerde fabel uit Indie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T09:38:48+02:00","created_at":"2020-05-21T09:39:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","NB","Onder 6"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31617351057519,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jude Daly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ses blinde muise en 'n olifant","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":133,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624081265","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SesBlindeMuiseen_nOlifant.jpg?v=1590046767"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SesBlindeMuiseen_nOlifant.jpg?v=1590046767","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6229201715311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.996,"height":502,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SesBlindeMuiseen_nOlifant.jpg?v=1590046767"},"aspect_ratio":0.996,"height":502,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SesBlindeMuiseen_nOlifant.jpg?v=1590046767","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eEen snikwarm dag kom 'n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in 'n boer se skuur. Hy maak vir hom 'n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is 'n olifant soos 'n muur? Of 'n boom? 'n Spies? Dalk 'n waaier of 'n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van die merkwaardige dier in hierdie pragtig geillustreerde fabel uit Indie.\u003c\/span\u003e"}

Ses blinde muise en 'n olifant

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jude Daly

Een snikwarm dag kom 'n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in 'n boer se skuur. Hy maak vir hom 'n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is 'n olifant soos 'n muur? Of 'n boom? 'n Spies? Dalk 'n waaier of 'n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van die merkwaardige dier in hierdie pragtig geillustreerde fabel uit Indie.