Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4524967788655,"title":"Seuntjie en die See, Die","handle":"seuntjie-en-die-see-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoe wyd is God se liefde regtig? Hoe diep is dit regtig? Hoe groot kan dit dan wees? Dit is wat elke leser sal sien in Die seuntjie en die see, ’n storie oor ’n seuntjie wie se ouers God se liefde vir hom verduidelik deur die wonder van die skepping. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVan die uitgestrektheid van die oseaan tot die hoe hoogtes van die berge neem Max Lucado kinders op ’n reis van ontdekking en dankbaarheid. Hy wys vir hulle hoe die skepping uiting gee aan God se ongelooflike liefde. Die seuntjie en die see is ’n betowerende verhaal met pragtige illustrasies oor God wie se liefde geen einde ken nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T16:41:35+02:00","created_at":"2020-08-17T16:41:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":8500,"price_min":8500,"price_max":8500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956668121199,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Max Lucado","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Seuntjie en die See, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8500,"weight":405,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431607662","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seuntjieendiesee.jpg?v=1597675374"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seuntjieendiesee.jpg?v=1597675374","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6605056770159,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.262,"height":317,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seuntjieendiesee.jpg?v=1597675374"},"aspect_ratio":1.262,"height":317,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seuntjieendiesee.jpg?v=1597675374","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoe wyd is God se liefde regtig? Hoe diep is dit regtig? Hoe groot kan dit dan wees? Dit is wat elke leser sal sien in Die seuntjie en die see, ’n storie oor ’n seuntjie wie se ouers God se liefde vir hom verduidelik deur die wonder van die skepping. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVan die uitgestrektheid van die oseaan tot die hoe hoogtes van die berge neem Max Lucado kinders op ’n reis van ontdekking en dankbaarheid. Hy wys vir hulle hoe die skepping uiting gee aan God se ongelooflike liefde. Die seuntjie en die see is ’n betowerende verhaal met pragtige illustrasies oor God wie se liefde geen einde ken nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Seuntjie en die See, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Max Lucado

Hoe wyd is God se liefde regtig? Hoe diep is dit regtig? Hoe groot kan dit dan wees? Dit is wat elke leser sal sien in Die seuntjie en die see, ’n storie oor ’n seuntjie wie se ouers God se liefde vir hom verduidelik deur die wonder van die skepping.

Van die uitgestrektheid van die oseaan tot die hoe hoogtes van die berge neem Max Lucado kinders op ’n reis van ontdekking en dankbaarheid. Hy wys vir hulle hoe die skepping uiting gee aan God se ongelooflike liefde. Die seuntjie en die see is ’n betowerende verhaal met pragtige illustrasies oor God wie se liefde geen einde ken nie.