Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1786909196399,"title":"Stalmaats Omnibus 2","handle":"stalmaats-ombinus-2","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDie gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by ’n skuiling te red – waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eNatuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eJong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Komaan, Karen!\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Seeponies\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Roset\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Vrye Teuels\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Gevaar op Dagbreek\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","created_at":"2018-10-27T08:37:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Stalmaats"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16827816673391,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":390,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389302","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_2.jpg?v=1540622364"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_2.jpg?v=1540622364","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1295573713007,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":1200,"width":776,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_2.jpg?v=1540622364"},"aspect_ratio":0.647,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_2.jpg?v=1540622364","width":776}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDie gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by ’n skuiling te red – waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eNatuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eJong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Komaan, Karen!\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Seeponies\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Roset\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Vrye Teuels\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e* Gevaar op Dagbreek\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Stalmaats Omnibus 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lize Roux

Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by ’n skuiling te red – waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret!
Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!
Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:
* Komaan, Karen!
* Seeponies
* Roset
* Vrye Teuels
* Gevaar op Dagbreek

Related Products