Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473284788335,"title":"Tale wat ons praat, Die (RSG)","handle":"tale-wat-ons-praat-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003eWanneer is dit aantal, wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ’n mens in ’n baan, of in ’n laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels, voorbokke en sondebokke; bulle en ramme, koeie en ooie? Waar kry Afrikaans “berserk” vandaan? Is dit biljoen of miljard? Flagrant? Flambojant? Kritiek of krities? Is knormoer regtig ’n woord? Waar kom die peet in peetouer vandaan? Hoe verskil relikte, relieke en relikwieë? Wanneer tap ’n mens ’n ui? Wat doen jy as jy varkoor gooi? Waar kry volstruis sy naam?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eVir jare al, Sondae net ná elf, word al dié vrae en nog baie meer in die RSG-program \u003cem\u003eDie tale wat ons praat \u003c\/em\u003e beantwoord. Ook word aktuele sake en interessanthede oor Afrikaans bespreek. Van die deelnemers aan die program is taalkundiges, leksikograwe en huidige en oudlede van die SA Akademie se Taalkommissie.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eIn hierdie boek bring Jana Luther en Fred Pheiffer, saam met Danny Fourie as samesteller, van die gewildste bydraes deur dié luisteraars en taalkenners byeen. Vir elkeen wat getrou by die radio luister – en almal wat lief is vir Afrikaans!\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-29T14:19:35+02:00","created_at":"2020-05-29T14:20:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Volwasse"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661304971375,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Danny Fourie","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tale wat ons praat, Die (RSG)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":285,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776092338","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTalewatonspraat.jpg?v=1590754850"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTalewatonspraat.jpg?v=1590754850","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270666342511,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.654,"height":612,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTalewatonspraat.jpg?v=1590754850"},"aspect_ratio":0.654,"height":612,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTalewatonspraat.jpg?v=1590754850","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003eWanneer is dit aantal, wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ’n mens in ’n baan, of in ’n laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels, voorbokke en sondebokke; bulle en ramme, koeie en ooie? Waar kry Afrikaans “berserk” vandaan? Is dit biljoen of miljard? Flagrant? Flambojant? Kritiek of krities? Is knormoer regtig ’n woord? Waar kom die peet in peetouer vandaan? Hoe verskil relikte, relieke en relikwieë? Wanneer tap ’n mens ’n ui? Wat doen jy as jy varkoor gooi? Waar kry volstruis sy naam?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eVir jare al, Sondae net ná elf, word al dié vrae en nog baie meer in die RSG-program \u003cem\u003eDie tale wat ons praat \u003c\/em\u003e beantwoord. Ook word aktuele sake en interessanthede oor Afrikaans bespreek. Van die deelnemers aan die program is taalkundiges, leksikograwe en huidige en oudlede van die SA Akademie se Taalkommissie.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eIn hierdie boek bring Jana Luther en Fred Pheiffer, saam met Danny Fourie as samesteller, van die gewildste bydraes deur dié luisteraars en taalkenners byeen. Vir elkeen wat getrou by die radio luister – en almal wat lief is vir Afrikaans!\u003c\/div\u003e"}

Tale wat ons praat, Die (RSG)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Danny Fourie

Wanneer is dit aantal, wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ’n mens in ’n baan, of in ’n laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels, voorbokke en sondebokke; bulle en ramme, koeie en ooie? Waar kry Afrikaans “berserk” vandaan? Is dit biljoen of miljard? Flagrant? Flambojant? Kritiek of krities? Is knormoer regtig ’n woord? Waar kom die peet in peetouer vandaan? Hoe verskil relikte, relieke en relikwieë? Wanneer tap ’n mens ’n ui? Wat doen jy as jy varkoor gooi? Waar kry volstruis sy naam?
 
Vir jare al, Sondae net ná elf, word al dié vrae en nog baie meer in die RSG-program Die tale wat ons praat  beantwoord. Ook word aktuele sake en interessanthede oor Afrikaans bespreek. Van die deelnemers aan die program is taalkundiges, leksikograwe en huidige en oudlede van die SA Akademie se Taalkommissie.
 
In hierdie boek bring Jana Luther en Fred Pheiffer, saam met Danny Fourie as samesteller, van die gewildste bydraes deur dié luisteraars en taalkenners byeen. Vir elkeen wat getrou by die radio luister – en almal wat lief is vir Afrikaans!

Related Products