Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669015666799,"title":"Vakansiepret Boek 2: Vliërs en Filmsterre","handle":"vakansiepret-2-vlieers-en-filmsterre","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle twee vlieërs ... Dit is die perfekte dag om daarmee op die strand te gaan speel! Ongelukkig besluit Jana se boetie, Tiaan, en sy maatjie, Rudie, hulle wil saamkom. Kort voor lank veroorsaak die twee seuntjies chaos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHul vlieër raak met Jana s’n verstrengel en die tou breek! Jana en Alisha is desperaat om hulle vlieër terug te kry en sit dit agterna. Dan beland hulle heel onverwags op ’n filmstel waar die beroemde tienerakteur Clint du Bell besig is om sy nuutste fliek te verfilm. En die filmspan is op soek na meisies om as ekstras in die fliek te speel ... Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643925615,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vakansiepret Boek 2: Vliërs en Filmsterre","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384536","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre_7e7d169a-89b1-441f-9baa-b851dba7fafd.jpg?v=1538813179"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre_7e7d169a-89b1-441f-9baa-b851dba7fafd.jpg?v=1538813179","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082851950703,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":495,"width":320,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre_7e7d169a-89b1-441f-9baa-b851dba7fafd.jpg?v=1538813179"},"aspect_ratio":0.646,"height":495,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre_7e7d169a-89b1-441f-9baa-b851dba7fafd.jpg?v=1538813179","width":320}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eJana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle twee vlieërs ... Dit is die perfekte dag om daarmee op die strand te gaan speel! Ongelukkig besluit Jana se boetie, Tiaan, en sy maatjie, Rudie, hulle wil saamkom. Kort voor lank veroorsaak die twee seuntjies chaos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHul vlieër raak met Jana s’n verstrengel en die tou breek! Jana en Alisha is desperaat om hulle vlieër terug te kry en sit dit agterna. Dan beland hulle heel onverwags op ’n filmstel waar die beroemde tienerakteur Clint du Bell besig is om sy nuutste fliek te verfilm. En die filmspan is op soek na meisies om as ekstras in die fliek te speel ... Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!\u003c\/p\u003e"}

Vakansiepret Boek 2: Vliërs en Filmsterre

Product Info
R 125.00
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa van Baalen

Jana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle twee vlieërs ... Dit is die perfekte dag om daarmee op die strand te gaan speel! Ongelukkig besluit Jana se boetie, Tiaan, en sy maatjie, Rudie, hulle wil saamkom. Kort voor lank veroorsaak die twee seuntjies chaos.

Hul vlieër raak met Jana s’n verstrengel en die tou breek! Jana en Alisha is desperaat om hulle vlieër terug te kry en sit dit agterna. Dan beland hulle heel onverwags op ’n filmstel waar die beroemde tienerakteur Clint du Bell besig is om sy nuutste fliek te verfilm. En die filmspan is op soek na meisies om as ekstras in die fliek te speel ... Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!

Related Products