Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208789921903,"title":"Vind Uit! Kodering","handle":"vind-uit-kodering","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKodering\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T04:56:59+02:00","created_at":"2019-04-28T04:56:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655589589103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"James Floyd Kelly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Kodering","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389746","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973335261295,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKodering\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.\u003c\/p\u003e"}

Vind Uit! Kodering

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: James Floyd Kelly

Wat wil jy graag uitvind?

 

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Kodering

Ontdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.

Related Products