Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208789332079,"title":"Vind Uit! Robotte","handle":"vind-uit-robotte","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRobotte\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T04:52:21+02:00","created_at":"2019-04-28T04:52:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655586050159,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nathan Lepora","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Robotte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":240,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389739","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973333327983,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRobotte\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.\u003c\/p\u003e"}

Vind Uit! Robotte

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nathan Lepora

Wat wil jy graag uitvind?

 

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Robotte

Ontdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.

Related Products