Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2190505934959,"title":"Viskos!","handle":"viskos","description":"\u003cspan\u003eWat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T19:05:00+02:00","created_at":"2019-04-03T19:05:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526954348655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zinelda Mcdonald","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Viskos!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":90,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799373943","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944724930671,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.\u003c\/p\u003e"}

Viskos!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Zinelda Mcdonald

Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...

 

Daar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!

Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...

'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.

Related Products