Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7683536978092,"title":"Vrugte van die Gees: Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing","handle":"vrugte-van-die-gees-goedheid-sagmoedigheid-selfbeheersing","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e: \u003c\/span\u003e\u003cb data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eGoedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ePikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hul lewens. Dit help ook ouers om hul kinders Bybelse waarhede te leer.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","published_at":"2023-09-14T09:08:51+02:00","created_at":"2023-09-14T09:08:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Christelik","Kinders","Latest","Struik"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42734397096108,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jenna Nell Northwood","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Vrugte van die Gees: Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415342817","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/VrugtevandieGees.heic?v=1694675333"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/VrugtevandieGees.heic?v=1694675333","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28487210631340,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.967,"height":2546,"width":2461,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/VrugtevandieGees.heic?v=1694675333"},"aspect_ratio":0.967,"height":2546,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/VrugtevandieGees.heic?v=1694675333","width":2461}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e: \u003c\/span\u003e\u003cb data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eGoedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ePikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hul lewens. Dit help ook ouers om hul kinders Bybelse waarhede te leer.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e"}

Vrugte van die Gees: Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jenna Nell Northwood

Vrugte van die GeesGoedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.

Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.

Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.

Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hul lewens. Dit help ook ouers om hul kinders Bybelse waarhede te leer.