Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018550383,"title":"Wat Praat jy?","handle":"wat-praat-jy","description":"\u003cp\u003eWat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met ’n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eC.J. Langenhoven het ’n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gemaak en De Wet toon ook aan wanneer ’n uitdrukking van hom afkomstig is. Heelwat spreekwoorde is afkomstig van die Bybel. Wat praat jy! is ’n besondere naslaanwerk.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:52:01+02:00","created_at":"2018-10-06T08:52:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Protea"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417680396399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johanna de Wet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Wat Praat jy?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195403","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wat_praat_jy.jpg?v=1538813247"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wat_praat_jy.jpg?v=1538813247","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082855096431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.693,"height":721,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wat_praat_jy.jpg?v=1538813247"},"aspect_ratio":0.693,"height":721,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wat_praat_jy.jpg?v=1538813247","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met ’n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eC.J. Langenhoven het ’n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gemaak en De Wet toon ook aan wanneer ’n uitdrukking van hom afkomstig is. Heelwat spreekwoorde is afkomstig van die Bybel. Wat praat jy! is ’n besondere naslaanwerk.\u003c\/p\u003e"}

Wat Praat jy?

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Johanna de Wet

Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met ’n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is.

C.J. Langenhoven het ’n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gemaak en De Wet toon ook aan wanneer ’n uitdrukking van hom afkomstig is. Heelwat spreekwoorde is afkomstig van die Bybel. Wat praat jy! is ’n besondere naslaanwerk.