Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4095723208815,"title":"Wolf, Hond en Kat","handle":"wolf-hond-en-kat","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKat is terug. Sy is in die bos. Wolf se bos! Wolf is bang vir Kat. Maar Hond nie. Hy help sy neef. Hoe? Dit kan jy in hierdie boek lees. ’n Prettige storie vir beginnerlesers deur die skrywer van die veelbekroonde boeke oor Vos en Haas. Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Marije Tolman se skitterende tekeninge in volkleur. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetlik.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:36:13+02:00","created_at":"2019-09-20T14:36:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 8","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103934009455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sylvia Van Den Heede","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wolf, Hond en Kat","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":318,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195304","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wolf_Hond_en_Kat.jpg?v=1568983001"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wolf_Hond_en_Kat.jpg?v=1568983001","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":453049647215,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.715,"height":400,"width":286,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wolf_Hond_en_Kat.jpg?v=1568983001"},"aspect_ratio":0.715,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wolf_Hond_en_Kat.jpg?v=1568983001","width":286}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKat is terug. Sy is in die bos. Wolf se bos! Wolf is bang vir Kat. Maar Hond nie. Hy help sy neef. Hoe? Dit kan jy in hierdie boek lees. ’n Prettige storie vir beginnerlesers deur die skrywer van die veelbekroonde boeke oor Vos en Haas. Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Marije Tolman se skitterende tekeninge in volkleur. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetlik.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Wolf, Hond en Kat

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Sylvia Van Den Heede

Kat is terug. Sy is in die bos. Wolf se bos! Wolf is bang vir Kat. Maar Hond nie. Hy help sy neef. Hoe? Dit kan jy in hierdie boek lees. ’n Prettige storie vir beginnerlesers deur die skrywer van die veelbekroonde boeke oor Vos en Haas. Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Marije Tolman se skitterende tekeninge in volkleur.

Dit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetlik.

Related Products