Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505216319599,"title":"Zackie Mostert en die super-stinkbom","handle":"zackie-mostert-en-die-super-stinkbom","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op ’n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see – en boonop kan hulle twee dae skool misloop! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was ’n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende – en hulle kry ’n plan om Anton ’n les te leer ... ’n Baie STINK plan!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-08T16:46:16+02:00","created_at":"2020-07-08T16:46:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31848308277359,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Zackie Mostert en die super-stinkbom","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":70,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383669","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6463070011503,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.64,"height":400,"width":256,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602"},"aspect_ratio":0.64,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602","width":256}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op ’n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see – en boonop kan hulle twee dae skool misloop! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was ’n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende – en hulle kry ’n plan om Anton ’n les te leer ... ’n Baie STINK plan!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Zackie Mostert en die super-stinkbom

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op ’n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see – en boonop kan hulle twee dae skool misloop! 

Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. 

En boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was ’n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende – en hulle kry ’n plan om Anton ’n les te leer ... ’n Baie STINK plan!