Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505217466479,"title":"Zackie Mostert en die wriemelende Wurmkoekies","handle":"zackie-mostert-en-die-wriemelende-wurmkoekies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf ... oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-08T16:49:44+02:00","created_at":"2020-07-08T16:49:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31848312143983,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Zackie Mostert en die wriemelende Wurmkoekies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":70,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799363043","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6463091933295,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf ... oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Zackie Mostert en die wriemelende Wurmkoekies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf ... oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek!